Die Noordwes oorskry 4-duisend COVID-19 gevalle

Die Departement van Gesondheid in die Noordwes het bevestig dat 2-honderd-56 nuwe COVID-19-gevalle in die provinsie aangeteken is, wat die aantal bevestigde gevalle op 4-duisend-1-honderd-87 te staan bring. .

Die Bonjala-distrik het die meeste gevalle met 2-duisend-7-honderd-en-30 bevestigde gevalle, gevolg deur Dr Kenneth Kuanda met 1-duisend-1-honderd-en-52 gevalle.

Die provinsie het altesaam 8-honderd-en-7 herstellings.

Die departement sĂȘ die twee nuwe sterftes wat Maandag aangekondig is, is opgeneem in die Stad van Matlosana in die Dr Kenneth Kaunda-distrik.

Die Noordwes het steeds sewe COVID-19-verwante sterftes.