Plaasaanvallers gevonnis vir aanranding

Twee verdagtes is skuldig bevind vir die aanval op twee bejaarde vroue op ‘n plaas in Alexandria wat in Januarie vanjaar plaasgevind het.

Die een verdagte was ‘n drie weke oue weduwee en haar vriendin het haar kom troos toe die insident plaasvind.

Drie verdagtes het die huis betree en die vrouens se gewrigte met kabelbinders vasgemaak en hul bene met verpakkingsbande aan die stoele vasgebind.

Hulle het toe die huis deursoek vir waardevolle items.

Polisiewoordvoerder, Kaptein Mali Govender, sĂȘ die polisie se vinige reaksie het tot die arrestasies van twee van die verdagtes gely.

Die derde verdagte is op die toneel doodgeskiet.

Start typing and press Enter to search