Polisie se moord en poging tot moordsaak uitgestel

Die moord- en poging tot moordsaak op ‘n polisiebeamptes in Mfuleni, in die Wes-Kaap, is tot 4 Desember uitgestel.

Die twintigjarige Shane Cecil het in die Blue Downs-landdroshof verskyn vir die moord op die vyftig-jarige Adjudant-Offiser, Hilton Joseph, en poging tot moord op die nege-en-twintigjarige Konstabel, Terrence Mostert.

Valke-woordvoerder, Kaptein Philani Nkwalase, sĂȘ twee ander verdagtes wat saam met Cecil gearresteer is, is sedertdien vrygelaat.

Start typing and press Enter to search