‘Weg met Gumede’ – IVP

Die Inkatha Vryheidsparty (IVP) het sy beroep die burgemeester van eThekwini, Zandile Gumede, gedoen om uit te tree sodat ‘n onafhanklike en deeglike ondersoek vir die eThekwini Munisipaliteit kan plaasvind.
Die IVP-woordvoerder, Velenkosini Hlabisa, sê die party vra vir ‘n onafhanklike ondersoek sodat die bewerings van korrupsie teen Gumede bewys kan word en kan lei tot haar inhegtenisneming as eThekwini se Burgemeester.
Hlabisa sê die feit dat ongeveer 62 raadslede betrokke is, verduidelik die moontlikheid van die korrupsie.
Hy sê dit is nie nodig om genade te wys vir enigiemand wat openbare fondse probeer uitwis nie.
Hy sê ‘n persoon wat beplan om openbare fondse te misbruik, moet nie toegelaat word om verder in die regering te werk nie.

Start typing and press Enter to search